Deuteronomy 6:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe.
Afrikaans (NLV) 2011
Skryf dit op die deurkosyne van jou huis en teen jou stadspoorte.
Afrikaans 1933/1953
En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe.
Afrikaans 1983
Skryf dit op jou deurkosyne en op jou stadspoorte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Skryf dit op die deurkosyne van jou huis en op jou stadspoorte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en wanneer julle uitgaan en ingaan by die deure van julle huise en julle poorte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Skryf dit op jou huis se deurkosyne en op die groot hekke van die stad.”