Deuteronomy 9:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En by Tabera en in Massa en by Kibrot-hattaäva het julle die HERE tot toorn geterg.
Afrikaans (NLV) 2011
“Julle het die Here ook by Tabera, by Massa en by Kibrot-Taäwa kwaad gemaak.
Afrikaans 1933/1953
Ook by Tab,ra en by Massa en by Kibrot-Hatt äwa het julle elke keer die HERE vertoorn.
Afrikaans 1983
“Julle het die Here ook nog by Tabera, by Massa en by Kibrot-Taäwa kwaad gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ook by Tabera en Massa en Kibrot-Taäwa het julle die Here vertoornd gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle het die Here ook kwaad gemaak by Brandplek en by Massa en by Lus-grafte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Later het julle die Here ook by Tabera, Massa en Kibrot-Taäwa teleurgestel.