Deuteronomy 9:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Julle was opstandig teen die HERE van die dag af dat ek julle geken het.
Afrikaans (NLV) 2011
So lank as wat ek julle ken, was julle altyd teen die Here in opstand.
Afrikaans 1933/1953
Wederstrewig was julle teen die HERE van die dag af dat ek julle ken.
Afrikaans 1983
Vandat ek julle leer ken het, was julle in opstand teen die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Julle was voortdurend in opstand teen die Here van die dag af dat ek julle leer ken het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle was opstandig teen die Here van daardie dag af dat ek julle ken.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Van die eerste dag af dat ek julle leer ken het tot vandag toe was julle nog net ongehoorsaam aan die Here.