Deuteronomy 9:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar hulle is u volk en u erfdeel wat U deur u magtige krag en deur u uitgestrekte arm uitgelei het.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is u volk, u eiendom, wat U uit Egipte gebring het deur u groot mag en wonderlike krag.’”
Afrikaans 1933/1953
Hulle is tog u volk en u erfdeel wat U deur u grote krag en u uitgestrekte arm uitgelei het.
Afrikaans 1983
Hulle is tog u volk, u eiendom wat U deur u groot mag en met kragtige dade laat wegtrek het!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hierdie mense is tog u volk, u eiendom wat U met u groot krag en u uitgestrekte arm uitgelei het.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar hierdie volk is ú volk, hulle behoort aan U, en U het hulle uitgebring met u groot krag.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, Israel is u eiendom. U het hulle met u groot krag uit Egipte gaan haal. Daarom, Here, moet hulle tog nie nou verwoes nie.’”