Ecclesiastes 1:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Een geslag gaan verby, en 'n ander geslag kom, maar die aarde bly vir ewig.
Afrikaans (NLV) 2011
Die een geslag volg op die ander, maar die aarde verander nooit nie.
Afrikaans 1933/1953
Die een geslag gaan, en die ander geslag kom, en die aarde bly vir ewig staan.
Afrikaans 1983
Geslagte kom en geslagte gaan, maar die wêreld bly altyd dieselfde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Geslagte kom en geslagte gaan, en die aarde bestaan vir altyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Mense lewe en mense sterf, maar die aarde is altyd daar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Geslagte kom en gaan, maar watter sin het dit? Die lewe gaan maar op sy ou manier voort.