Ecclesiastes 10:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waarlik, die slang sal sonder towery byt; en 'n babbelaar is nie beter nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit help niks as die slang pik vóór jy hom besweer het nie, en dan help die besweerder ook nie.
Afrikaans 1933/1953
As die slang byt voor die beswering, baat die besweerder nie.
Afrikaans 1983
As die slang pik voor hy besweer is, bereik die besweerder niks nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As die slang pik voor hy besweer is, is daar geen voordeel vir die besweerder nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer 'n slang pik voordat iemand hom getoor het, dan help dit nie dat iemand die slang later toor nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As die slang eerste byt, is die slangvanger se werk nutteloos. Ook hier help vaardigheid niks.