Ecclesiastes 10:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die begin van die woorde van sy mond is dwaasheid, en die einde van sy praat is onheilspellende waansin.
Afrikaans (NLV) 2011
Dwase grond hulle gedagtes op dwaasheid. Daarom is hulle gevolgtrekkings louter onsin.
Afrikaans 1933/1953
Die begin van die woorde van sy mond is dwaasheid, en die einde van sy mond is skadelike onverstandigheid.
Afrikaans 1983
Wat hy sê, begin met dwaasheid en eindig met louter onsin.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die begin van die woorde uit sy mond is dwaasheid, en die einde van sy gepraat is rampspoedige domheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy is dwaas wanneer hy begin praat, en wanneer hy klaar gepraat het, dan is hy nog méér dom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As ’n dwaas begin praat, hoor jy sommer die domheid. Hoe meer hy praat, hoe waansinniger word dit.