Ecclesiastes 12:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ydelheid van nietighede, sê die prediker; alles is nietigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
“Alles is sinloos,” sê die Prediker, “alles is absoluut sinloos.”
Afrikaans 1933/1953
Alles tevergeefs, sê die Prediker, dit is alles tevergeefs.
Afrikaans 1983
Alles kom tot niks, sê die Prediker, tot niks.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sinloos, volslae sinloos, sê die prediker, alles is sinloos!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Prediker sê: Niks is soos dit moet wees nie, niks.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die lewe is sinloos. Absoluut sinloos, so sê die Prediker.