Ecclesiastes 2:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want wie kan meer as ek eet, of wie anders kan hierheen haas?
Afrikaans (NLV) 2011
Want wie kan sonder Hom enigiets eet of geniet?
Afrikaans 1933/1953
Want wie kan eet en wie kan geniet sonder Hom?
Afrikaans 1983
Wie kan eet, wie kan geniet as Hy dit nie moontlik maak nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want: “Wie kan eet en wie kan geniet sonder My?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Niemand kan eet en geniet as God dit nie laat gebeur nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wie kan tog eet en geniet sonder dat God dit toelaat en dit ook goedkeur?