Ecclesiastes 2:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het vir my groot werke gemaak; Ek het vir my huise gebou; Ek het vir my wingerde geplant:
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het toe ook groot projekte aangepak. Ek het huise vir myself gebou en groot wingerde vir myself aangelê.
Afrikaans 1933/1953
Ek het groot werke onderneem: ek het vir my huise gebou, ek het vir my wingerde geplant.
Afrikaans 1983
Ek het groot ondernemings aangepak: ek het vir my huise gebou en wingerde geplant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het groot ondernemings aangepak: Ek het vir my huise gebou; ek het vir my wingerde geplant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het groot dinge gedoen. Ek het vir my huise gebou en wingerde geplant,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het toe groot projekte aangepak: ek het huise gebou, wingerde aangeplant,