Ecclesiastes 2:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het vir my tuine en boorde gemaak, en ek het bome van allerhande vrugte daarin geplant.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het vir myself tuine en parke uitgelê en verskillende vrugtebome daarin geplant.
Afrikaans 1933/1953
Ek het vir my tuine en parke aangelê en daar allerhande vrugtebome in geplant.
Afrikaans 1983
Ek het vir my tuine en parke aangelê en allerhande soorte vrugtebome daarin geplant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het vir my tuine en parke aangelê, en allerhande soorte vrugtebome daarin geplant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
ek het tuine en parke gemaak en ek het al die soorte vrugtebome daarin geplant,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
parke en tuine uitgelê, verskillende vrugtebome geplant en