Ecclesiastes 2:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het vir my waterpoele gemaak om die hout wat bome voortbring, daarmee nat te maak.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het damme vir myself gebou om die tuine vol jong bome nat te lei.
Afrikaans 1933/1953
Ek het vir my damme gemaak om daaruit 'n bos met jong bome te besproei.
Afrikaans 1983
Ek het vir my damme gemaak om die lappe jong bome nat te lei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het vir my damme gemaak om 'n bos jong bome daaruit nat te lei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
ek het damme gemaak om water te gee vir die baie jong bome,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
watervore uitgekap om ’n groot bos met groen bome nat te lei.