Ecclesiastes 2:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So was ek groot en het ek meer geword as almal wat voor my in Jerusalem was; ook het my wysheid by my gebly.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het ver uitgestyg bo almal voor my in Jerusalem, en my wysheid het my baie gehelp.
Afrikaans 1933/1953
En ek het groot en altyd groter geword bo almal wat voor my in Jerusalem gewees het; ook het my wysheid by my gebly.
Afrikaans 1983
Ek was magtiger en ryker as almal voor my in Jerusalem. My wysheid het my goed te pas gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
So het ek baie belangriker geword as enigiemand wat voor my in Jerusalem was; boonop het ek my wysheid steeds behou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het belangriker geword as almal wat voor my oor Jerusalem regeer het, en ek het ook nie my wysheid verloor nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Naderhand was ek groter en belangriker as enigiemand wat ooit in Jerusalem gewoon het. My soektog na wysheid en insig het ek egter nooit verloor nie.