Ecclesiastes 3:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vir alles is daar 'n tyd en 'n tyd vir elke doel onder die hemel:
Afrikaans (NLV) 2011
Daar is ’n vaste tyd vir alles, elke ding onder die son het sy tyd:
Afrikaans 1933/1953
Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd:
Afrikaans 1983
Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir alles is daar 'n vasgestelde tyd; daar is 'n tyd vir elke saak onder die hemel:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is 'n regte tyd vir alles, elke ding in hierdie wêreld gebeur op die regte tyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Alles gebeur op ’n bepaalde tyd. Alles in die lewe is vooraf bepaal: •