Ecclesiastes 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het gesien hoe die moeite werd is wat God aan die mensekinders gegee het om daarin geoefen te word.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het nagedink oor die taak waarmee God die mens belas.
Afrikaans 1933/1953
Ek het die taak gesien wat God aan die mensekinders gegee het om hulle daarmee te kwel.
Afrikaans 1983
Ek het gesien dat God aan die mens 'n taak gegee het om hom mee besig te hou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het die taak gesien wat God aan mense gegee het om hulle mee te belas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het gesien dat God vir die mense werk gegee het om te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het vir mense ’n baie moeilike werk gegee. Hulle moes probeer om God se werk te verstaan.