Ecclesiastes 3:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Tyd om gebore te word en 'n tyd om te sterwe; 'n tyd om te plant, en 'n tyd om te pluk wat geplant is;
Afrikaans (NLV) 2011
’n Tyd om gebore te word en ’n tyd om te sterf. ’n Tyd om te plant en ’n tyd om uit te ruk wat geplant is.
Afrikaans 1933/1953
'n tyd om gebore te word en 'n tyd om te sterwe, 'n tyd om te plant en 'n tyd om uit te roei wat geplant is,
Afrikaans 1983
daar is 'n tyd om gebore te word, 'n tyd om te sterwe, 'n tyd om te plant, 'n tyd om plante uit te trek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n tyd om geboorte te gee en 'n tyd om te sterf; 'n tyd om te plant en 'n tyd om uit te trek wat geplant is;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is 'n tyd om gebore te word en 'n tyd om te sterf, 'n tyd om te plant en 'n tyd om plante uit te trek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
daar is ’n tyd om gebore te word en daar is ’n tyd om dood te gaan; daar is ’n tyd om te plant en daar is ’n tyd om weer die plante uit te trek; •