Ecclesiastes 3:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Gaan almal na een plek; almal is uit die stof, en almal word weer tot stof.
Afrikaans (NLV) 2011
Almal gaan na dieselfde plek. Hulle kom uit die stof en hulle word weer stof.
Afrikaans 1933/1953
Alles gaan na een plek toe; alles is uit die stof, en alles keer na die stof terug.
Afrikaans 1983
Almal is op pad na dieselfde plek toe, almal is van stof en almal word weer stof.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Alles gaan na een plek toe. Alles kom uit die stof en alles keer terug na die stof.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Almal sterf en gaan na dieselfde plek, alles is stof en alles word weer stof.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
’n Dooie mens en ’n dooie dier gaan na dieselfde plek toe terug. En dit is die stof waaruit albei gemaak is.