Ecclesiastes 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Tyd om te ween en 'n tyd om te lag; 'n tyd om te treur en 'n tyd om te dans;
Afrikaans (NLV) 2011
’n Tyd om te huil en ’n tyd om te lag. ’n Tyd om te treur en ’n tyd om van vreugde te dans.
Afrikaans 1933/1953
'n tyd om te ween en 'n tyd om te lag, 'n tyd om te weeklaag en 'n tyd om van vreugde rond te spring,
Afrikaans 1983
'n tyd om te huil, 'n tyd om te lag, 'n tyd om te treur, 'n tyd om van blydskap te dans,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n tyd om te huil en 'n tyd om te lag; 'n tyd om te rou en 'n tyd om te dans;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is 'n tyd om te huil en 'n tyd om te lag, 'n tyd om te rou en 'n tyd om te dans.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
daar is ’n tyd wanneer ’n mens hartseer is en dan is daar ook weer ’n tyd vir vreugde; daar is ’n tyd om te huil en ’n tyd om weer gelukkig te wees; •