Ecclesiastes 3:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Tyd om te kry en 'n tyd om te verloor; 'n tyd om te bewaar en 'n tyd om weg te gooi;
Afrikaans (NLV) 2011
’n Tyd om te soek en ’n tyd om te verloor. ’n Tyd om op te pas en ’n tyd om weg te gooi.
Afrikaans 1933/1953
'n tyd om te soek en 'n tyd om verlore te laat gaan, 'n tyd om te bewaar en 'n tyd om weg te gooi,
Afrikaans 1983
'n tyd om aan te skaf, 'n tyd om te laat wegraak, 'n tyd om te spaar, 'n tyd om weg te gooi,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n tyd om te soek en 'n tyd om te laat wegraak; 'n tyd om te bewaar en 'n tyd om weg te gooi;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is 'n tyd om te soek en 'n tyd om iets te laat wegraak, 'n tyd om iets op te pas en 'n tyd om dit weg te gooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
daar is ’n tyd om te soek en ’n tyd om goed te laat wegraak; daar is ’n tyd om op te gaar en ’n tyd om weg te gooi; •