Ecclesiastes 7:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Moenie haastig wees in jou gees om toornig te word nie, want toorn rus in die boesem van die dwase.
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie gou kwaad word nie; ergernis hoort by dwase.
Afrikaans 1933/1953
Wees nie haastig in jou gees om jou te vererg nie, want ergernis rus in die boesem van die dwase.
Afrikaans 1983
Moenie gou kwaad word nie: dit is 'n dwaas wat gou kwaad word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie in jou gees haastig wees om jou te vererg nie, want verdriet is tuis op die skoot van dwase.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moenie gou kwaad word oor dinge wat gebeur nie, want dit is dwase wat gou kwaad word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Beheer jouself en moenie jou humeur verloor nie; dit is net dwase mense wat so maak.