Ephesians 1:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sodat Hy in die bedeling van die volheid van tye alle dinge in Christus kan versamel, wat in die hemele sowel as wat op die aarde is; selfs in hom:
Afrikaans (NLV) 2011
in die volheid van die tye tot uitvoering te bring. Hierdie geheime plan is om alles wat in die hemel en op die aarde is, onder een hoof te verenig; en hierdie hoof is Christus.
Afrikaans 1933/1953
om die volheid van die tye te reël, met die doel om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder een hoof in Christus te verenig --
Afrikaans 1983
en dit deur Christus tot uitvoering gebring op die tyd wat Hy daarvoor bepaal het. Sy bedoeling was om alles wat in die hemel en alles wat op die aarde is, onder een hoof te verenig, naamlik onder Christus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
om die volheid van die tye te bestuur, en om alle dinge – die dinge in die hemel en die dinge op die aarde – onder een Hoof in Christus saam te bring,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het besluit wanneer dit die regte tyd sal wees, wanneer Christus moet kom sodat alles in die hemel en op die aarde saam aan Christus sal behoort en een sal wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***