Ephesians 1:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom het ek ook, nadat ek gehoor het van julle geloof in die Here Jesus, en liefde vir al die heiliges,
Afrikaans (NLV) 2011
Die nuus dat julle in die Here Jesus glo en liefde aan al God se mense bewys, maak dat ook ek
Afrikaans 1933/1953
Daarom -- vandat ek gehoor het van die geloof in die Here Jesus wat onder julle is en die liefde tot al die heiliges --
Afrikaans 1983
Daarom, vandat ek gehoor het van julle geloof in die Here Jesus en van julle liefde vir al die gelowiges,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Om hierdie rede, omdat ek gehoor het van julle geloof in die Here Jesus en julle liefde vir al die •heiliges,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het gehoor dat julle in die Here Jesus glo en dat julle lief is vir almal wat aan God behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het gehoor dat julle verhoudings gesond is: julle staan in ’n sterk verhouding met Jesus deur julle geloof en julle tree liefdevol onder mekaar as God se mense op. Mooi so.