Ephesians 1:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hou nie op om vir jou te dank en jou in my gebede te noem nie;
Afrikaans (NLV) 2011
nie ophou om God vir julle te dank nie. Ek dink aan julle in my gebede en vra
Afrikaans 1933/1953
hou ek ook nie op om vir julle te dank as ek aan julle in my gebede dink nie,
Afrikaans 1983
hou ek ook nie op om God vir julle te dank nie. Wanneer ek in my gebede aan julle dink,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
hou ek nie op om God oor julle te dank wanneer ek in my gebede aan julle dink nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom, wanneer ek bid, sê ek altyd vir God dankie vir julle, en dink ek aan julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nou sê ek vir God dankie vir mense soos julle, elke keer wanneer ek bid. Wees verseker: ek vergeet julle nie wanneer ek bid nie.