Ephesians 1:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat Hy in Christus bewerk het toe Hy Hom uit die dode opgewek en Hom aan sy regterhand in die hemele gestel het,
Afrikaans (NLV) 2011
toe God Christus uit die dood opgewek het en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het.
Afrikaans 1933/1953
wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele,
Afrikaans 1983
wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wat Hy uitgeoefen het in Christus, toe Hy Hom uit die dood opgewek het, en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is dieselfde sterk krag wat God gebruik het toe Hy vir Christus weer laat lewe het en Hom laat sit het op die belangrikste plek by Hom in die hemel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***