Ephesians 1:23 — Compare Translations

5 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.
Afrikaans (NLV) 2011
Die kerk is sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in elke opsig met sy teenwoordigheid vul.
Afrikaans 1933/1953
wat sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.
Afrikaans 1983
Die kerk is sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die kerk wat sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vul.