Ephesians 1:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waarin Hy oorvloedig is teenoor ons in alle wysheid en verstand;
Afrikaans (NLV) 2011
in oorvloed aan ons gegee het. God, wat al die wysheid en insig het,
Afrikaans 1933/1953
wat Hy oorvloedig aan ons bewys het in alle wysheid en verstand,
Afrikaans 1983
wat Hy in al sy wysheid en insig so oorvloedig aan ons geskenk het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wat Hy oorvloedig aan ons geskenk het, saam met alle wysheid en insig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar is eenvoudig geen einde aan al sy goedheid vir ons nie. As jy wonder waarom God so goed is, kan ek maar net sê dat God weet wat Hy doen, ja, Hy weet alles.