Ephesians 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En julle het Hy lewend gemaak, wat dood was deur die misdade en sondes;
Afrikaans (NLV) 2011
As gevolg van julle verkeerde lewe en sondes was ook julle geestelik dood.
Afrikaans 1933/1953
En julle het Hy lewend gemaak, wat dood was deur die misdade en die sondes
Afrikaans 1983
Julle was dood as gevolg van julle oortredings en sondes
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Julle was dood deur die oortredings en sondes
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Voorheen, voordat julle in Christus geglo het, was julle geestelik dood, want julle het baie verkeerde dinge, baie sondes, gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dink weer ’n slag mooi na oor alles wat God vir julle gedoen het.