Ephesians 2:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want deur Hom het ons albei toegang deur een Gees tot die Vader.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is aan Hom te danke dat albei van ons deur een Gees toegang tot die Vader het.
Afrikaans 1933/1953
want deur Hom het ons albei die toegang deur een Gees tot die Vader.
Afrikaans 1983
Deur Hom het ons almal, Jode en nie-Jode, deur die een Gees vrye toegang tot die Vader.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want deur Hom het ons albei toegang tot die Vader deur een Gees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, Christus het gesterf, en nou kan ons almal, Jode en heidene, kom by God die Vader, want ons almal het die Heilige Gees gekry, en daar is net een Heilige Gees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Vir almal (Jode of nie-Jode) het Jesus die pad na God toe oopgemaak, en deur die Gees ervaar ons nou ook hoe naby God regtig aan ons gekom het.