Ephesians 2:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In wie die hele gebou, goed saamgevoeg, uitgroei tot 'n heilige tempel in die Here.
Afrikaans (NLV) 2011
op wie die hele gebou, terwyl dit kunstig inmekaargepas word, verrys tot ’n tempel wat aan die Here toegewy is.
Afrikaans 1933/1953
in wie die hele gebou, goed saamgevoeg, verrys tot 'n heilige tempel in die Here,
Afrikaans 1983
In Hom sluit die hele gebou saam en verrys dit tot 'n heilige tempel vir die Here,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In Hom verrys die hele gebou, goed saamgevoeg, tot 'n heilige tempel in die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy, Christus, hou die hele gebou regop en Hy maak dit sterk. Hy, die Here, laat die kerk groei en Hy maak dit 'n tempel wat aan die Here behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit is soos ’n spesiale huis net vir God. Elkeen van julle wat Jesus s’n is, is deel van hierdie gebou.