Ephesians 2:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In wie julle ook saam opgebou is tot 'n woning van God deur die Gees.
Afrikaans (NLV) 2011
Deur julle verhouding met Hom word ook julle saam opgebou tot ’n gebou waarin God deur sy Gees woon.
Afrikaans 1933/1953
in wie julle ook saam opgebou word tot 'n woning van God in die Gees.
Afrikaans 1983
in wie julle ook saam opgebou word as 'n geestelike huis waarin God woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In Hom word julle ook saam opgebou tot woonplek van God deur die Gees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Christus het die Heilige Gees gestuur, en die Heilige Gees maak julle 'n deel van hierdie gebou, die gebou wat die woonplek van God is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En God self woon in julle gebou omdat sy Gees in julle is.