Ephesians 2:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Selfs toe ons dood was in die sondes, het ons lewend gemaak saam met Christus (uit genade is julle gered;)
Afrikaans (NLV) 2011
dat toe ons verkeerde lewe ons geestelike dood veroorsaak het, Hy ons saam met Christus lewend gemaak het. Dis dus God se genade wat maak dat julle verlos is!
Afrikaans 1933/1953
ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus -- uit genade is julle gered --
Afrikaans 1983
Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
...
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons was geestelik dood, want ons het verkeerde dinge gedoen. Maar God het vir Christus weer laat lewe, en so het Hy ons laat lewe. Julle moet onthou God het julle gered omdat Hy goed is vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nee, omdat God so goed is, sonder dat julle iets daarvan verdien, is julle uit die kloue van die sonde gered. Julle is nou Jesus s’n, en wat Jesus s’n is, is julle s’n.