Ephesians 4:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Gee ook nie plek aan die duiwel nie.
Afrikaans (NLV) 2011
en die duiwel so ’n houvas gee nie.
Afrikaans 1933/1953
en gee aan die duiwel geen plek nie.
Afrikaans 1983
Moenie die duiwel vatkans gee nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie vir die Duiwel plek gee nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moenie doen wat die duiwel vir julle sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moenie die duiwel kans gee om jou vas te trek nie.