Ephesians 5:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want ons is lede van sy liggaam, van sy vlees en van sy gebeente.
Afrikaans (NLV) 2011
omdat ons ledemate van sy liggaam is.
Afrikaans 1933/1953
Want ons is lede van sy liggaam, van sy vlees en van sy bene.
Afrikaans 1983
omdat dit sy liggaam is, waarvan ons lede is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ons is immers lede van sy liggaam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en ons behoort almal aan die kerk, sy liggaam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit is wat Jesus met die kerk doen, want die kerk is vir Hom sy eie liggaam.