Ephesians 5:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Moenie dan deelgenote met hulle wees nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Dus: moenie saam met hulle aan hierdie dinge deelneem nie.
Afrikaans 1933/1953
Wees dan nie hulle deelgenote nie.
Afrikaans 1983
Met sulke mense moet julle niks te doen hê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moet dus nie deel van hulle wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom moet julle nie saam met hulle slegte dinge doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Bly weg van sulke mense af, hoe verder, hoe beter.