Ephesians 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Eer jou vader en jou moeder; (wat die eerste gebod met belofte is;)
Afrikaans (NLV) 2011
“Eer jou vader en jou moeder” is die eerste van die Tien Gebooie waaraan ’n belofte verbind is:
Afrikaans 1933/1953
Eer jou vader en jou moeder -- dit is die eerste gebod met 'n belofte --
Afrikaans 1983
“Eer jou vader en jou moeder” is 'n baie belangrike gebod. En daar is nog 'n belofte by:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Eer jou vader en jou moeder,” dit is die eerste gebod met 'n belofte,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
In die Ou Testament is geskryf: Jy moet jou ouers respekteer. Dit is die eerste wet waarin die Here ook iets vir ons belowe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Skrif sê: “Jy moet jou pa en ma respekteer” - kyk mooi hoe gaan hierdie gebod verder, want dit is die eerste gebod waarin God iets beloof -