Esther 1:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dat in daardie dae, toe koning Ahasveros op die troon van sy koninkryk gesit het wat in die paleis Susan was,
Afrikaans (NLV) 2011
Die setel van sy regering was in daardie tyd in die vestingstad Susan.
Afrikaans 1933/1953
in die dae toe koning Ahasv,ros op sy koninklike troon in die vesting Susan gesit het,
Afrikaans 1983
In die tyd toe sy troon in die vestingstad Susan was,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In daardie tyd, terwyl koning Ahasveros op sy koninklike troon was in die vestingstad Susan –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
In die tyd toe koning Ahasveros regeer het, het hy gewoon in Susan, 'n stad wat sterk mure gehad het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***