Esther 2:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe die maagde vir die tweede keer bymekaargekom het, het Mórdegai in die koning se poort gaan sit.
Afrikaans (NLV) 2011
In die tyd toe die jong meisies na die tweede harem oorgeplaas is, is Mordegai as amptenaar van die koning aangestel.
Afrikaans 1933/1953
En toe die jongmeisies vir die tweede keer versamel is, terwyl Mordegai in die poort van die koning sit --
Afrikaans 1983
In die tyd toe die jongmeisies daar bymekaar was, het nog iets gebeur: Mordegai het in die poort van die koning se paleis gesit,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe daar vir 'n tweede keer maagde bymekaargebring is, het Mordegai in die poort van die koning se paleis gesit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe die amptenare die meisies bymekaargebring het, was Mordegai 'n amptenaar by die paleis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nadat al die jongmeisies na die ander deel van die vrouekwartiere toe is, is Mordegai in ’n administratiewe posisie aangestel.