Esther 2:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat uit Jerusalem weggevoer is met die ballingskap wat saam met Jekonja, die koning van Juda, weggevoer is, wat Nebukadnésar, die koning van Babel, weggevoer het.
Afrikaans (NLV) 2011
Sy familie was tussen die ballinge wat koning Nebukadnesar van Babel saam met koning Jojagin van Juda uit Jerusalem weggevoer het.
Afrikaans 1933/1953
wat uit Jerusalem weggevoer was onder die ballinge wat in ballingskap moes gaan saam met Jegonja, die koning van Juda, wat Nebukadn,sar, die koning van Babel, weggevoer het.
Afrikaans 1983
Hy was onder die ballinge wat saam met koning Jojagin van Juda uit Jerusalem weggevoer is deur koning Nebukadnesar van Babel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy was een van die ballinge wat saam met Jojagin, koning van Juda, deur Nebukadnesar, die koning van Babilonië, uit Jerusalem weggevoer is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe koning Nebukadnesar van Babel vir koning Jojagin gevang en weggevat het na Babel, het hy vir Mordegai en sy familie ook saamgevat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy was een van die ballinge wat saam met koning Jojagin van Juda deur Nebukadnesar, die koning van Babel, uit Jerusalem weggevoer is.