Esther 9:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En in die paleis Susan het die Jode vyf honderd man gedood en vernietig.
Afrikaans (NLV) 2011
In die hoofstad Susan het die Jode 500 mense doodgemaak.
Afrikaans 1933/1953
En in die vesting Susan het die Jode vyf honderd man gedood en uitgeroei;
Afrikaans 1983
In die vestingstad Susan het die Jode vyf honderd man doodgemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In die vestingstad Susan het die Jode vyfhonderd mense doodgemaak en uitgewis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Judeërs het 500 mense in die stad Susan doodgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In Susan alleen het hulle 500 mense doodgemaak.