Exodus 1:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die Egiptenaars het die kinders van Israel met hardheid laat dien.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het toe die Israeliete met geweld verplig om soos slawe te werk.
Afrikaans 1933/1953
Daarom het die Egiptenaars die kinders van Israel met hardheid laat dien
Afrikaans 1983
Die Egiptenaars het slawe gemaak van die Israeliete
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en hulle toe met geweld gedwing om te werk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en hulle nog harder laat werk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Egiptenaars het die Israeliete hardhandig begin behandel