Exodus 1:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En omdat die vroedvroue God gevrees het, het hy vir hulle huise gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011
Omdat hierdie vroue in die Here geglo het, het Hy vir hulle ook huisgesinne van hulle eie gegee.
Afrikaans 1933/1953
En omdat die vroedvroue God gevrees het, het Hy huisgesinne aan hulle geskenk.
Afrikaans 1983
Omdat hulle Hom gedien het, het Hy vir hulle huisgesinne gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Omdat die vroedvroue vir God ontsag gehad het, het Hy vir hulle huisgesinne voorsien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die verpleegsters het respek vir God gehad. Daarom was Hy goed vir hulle en het hulle ook kinders laat kry.