Exodus 1:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En al die siele wat uit die lendene van Jakob uitgekom het, was sewentig siele, want Josef was al in Egipte.
Afrikaans (NLV) 2011
Josef was toe alreeds in Egipte. Jakob het op daardie stadium alreeds 70 nasate gehad.
Afrikaans 1933/1953
En al die siele wat uit Jakob se lende voortgekom het, was sewentig siele. Maar Josef was in Egipte.
Afrikaans 1983
Jakob het sewentig afstammelinge gehad. Josef was toe al in Egipte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daar was altesaam sewentig persone wat direk van Jakob afgestam het. Josef was toe reeds in Egipte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jakob het 70 afstammelinge gehad. Josef was al klaar in Egipte toe hulle daar gekom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Josef was reeds in Egipte. Jakob se afstammelinge was 70 altesaam.