Exodus 1:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Josef het gesterwe en al sy broers en daardie hele geslag.
Afrikaans (NLV) 2011
Josef en sy broers en daardie hele geslag is met verloop van tyd dood.
Afrikaans 1933/1953
En Josef het gesterwe, en al sy broers en daardie hele geslag.
Afrikaans 1983
Met verloop van tyd het hy en al sy broers, daardie hele geslag, gesterwe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Josef, al sy broers en daardie hele geslag het gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Later het Josef en al sy broers wat van Kanaän gekom het, gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die hele groep van Josef en sy broers is met verloop van tyd die een na die ander dood.