Exodus 1:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En daar het 'n nuwe koning oor Egipte opgestaan wat Josef nie geken het nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Daar het toe ’n nuwe koning in Egipte aan bewind gekom. Hy het niks van Josef geweet nie.
Afrikaans 1933/1953
Toe staan daar 'n nuwe koning oor Egipte op wat niks van Josef geweet het nie.
Afrikaans 1983
Toe 'n nuwe koning wat nie van Josef geweet het nie, oor Egipte begin heers,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daar het toe 'n nuwe koning oor Egipte aan bewind gekom wat nie van Josef geweet het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar toe het 'n nuwe koning oor Egipte begin regeer. Hy het nie vir Josef geken nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In ’n stadium het daar ’n nuwe koning in Egipte gekom. Hy het niks geweet van Josef en alles wat in sy tyd gebeur het nie.