Exodus 1:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het aan sy volk gesê: Kyk, die volk van die kinders van Israel is meer en magtiger as ons.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het vir sy mense gesê: “Hierdie Israeliete is vir ons ’n gevaar. Hulle het meer en sterker as ons geword.
Afrikaans 1933/1953
Di, het aan sy volk gesê: Kyk, die volk van die kinders van Israel is meer en magtiger as ons.
Afrikaans 1983
het hy vir sy volk gesê: “Besef julle dat die Israeliete nou meer en sterker is as ons?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het vir sy volk gesê: “Kyk, die Israelitiese volk is meer en magtiger as ons.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het vir die mense van Egipte gesê: “Die Israeliete is nou meer en sterker as ons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het vir die mense onder hom gesê: “Kyk ’n bietjie; die Israeliete is besig om meer as ons te word. Hulle raak ook sterker as ons.