Exodus 11:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Moses: So spreek die HERE: Teen middernag sal Ek uittrek na die midde van Egipte.
Afrikaans (NLV) 2011
Moses het toe vir die farao gesê: “Die Here het besluit: Teen middernag gaan Ek deur Egipte beweeg.
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Moses: So het die HERE gespreek: Omtrent middernag trek Ek uit dwarsdeur Egipte;
Afrikaans 1983
Toe sê Moses vir die farao: “So sê die Here: Teen middernag sal Ek deur Egipte gaan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses het gesê: “So sê die Here, ‘Teen middernag gaan Ek dwarsdeur Egipte trek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses het vir die farao gesê: “Die Here sê: ‘Ek sal in die middel van die nag deur Egipte gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moses sê toe: “Die Here het gesê dat Hy om middernag deur Egipte sal gaan.