Exodus 12:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE het met Moses en Aäron in Egipteland gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Terwyl hulle nog in Egipte was, het die Here vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans 1933/1953
En die HERE het met Moses en Aäron in Egipteland gespreek en gesê:
Afrikaans 1983
In Egipte het die Here vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het vir Moses en Aäron in Egipteland gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het in Egipte vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Terwyl hulle nog in Egipte was, het die Here vir Moses en Aäron gesê: