Exodus 12:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die verblyf van die kinders van Israel wat in Egipte gewoon het, was vier honderd en dertig jaar.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Israeliete het 430 jaar lank in Egipte gebly.
Afrikaans 1933/1953
En die tyd wat die kinders van Israel in Egipte gewoon het, was vier honderd en dertig jaar.
Afrikaans 1983
Die Israeliete was vier honderd en dertig jaar in Egipte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die tyd wat die Israeliete in Egipte gebly het, was vierhonderd-en-dertig jaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Israeliete het 430 jaar lank in Egipte gewoon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die tyd wat Israel in Egipte gebly het, was altesaam 430 jaar.