Exodus 12:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die hele vergadering van Israel moet dit bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011
Al die Israeliete moet deelneem aan die fees.
Afrikaans 1933/1953
Die hele vergadering van Israel moet dit hou.
Afrikaans 1983
Die hele gemeente van Israel is verplig om die fees te vier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die hele volksvergadering van Israel moet dit vier.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die Israeliete moet die Paasfees vier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal in die gemeenskap moet aan die fees deelneem.