Exodus 15:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het met U wind gewaai, die see het hulle oordek; soos lood het hulle gesink in die geweldige waters.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe U op die see geblaas het, het die see oor hulle gespoel. Hulle het soos lood gesink in die massas water.
Afrikaans 1933/1953
U het met u asem geblaas: die see het hulle oordek; soos lood het hulle gesink in die geweldige waters.
Afrikaans 1983
“U laat u wind waai: die see oordek hulle, hulle sink soos lood in die magtige waters.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het met u asem geblaas, die see het hulle verswelg; soos lood het hulle gesink in die magtige waters.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar U het u wind laat waai, en die see het hulle toegemaak. Hulle het soos lood in die diep water gesink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“U het met u asem oor hulle geblaas en die see het hulle ingesluk. Hulle het soos lood gesink in daardie geweldige waters.